Radio Houtstok was the first “Afrikaans” radio station in Cape Town! Radio Houtstok’s main purpose was the promotion of Afrikaans Music, which most of the other radio stations in Cape Town refused to play. Radio Houtstok went on air for the first time on the 24th October 2010, on 91.3 FM stereo, at our previous studio in Eden on the Bay, Bloubergstrand. Radio Houtstok Stigter en Eienaar Louis Baartman Net n beperkte aantal advertensies toelaat om ons bedryfsuitgawes te dek.Lusiterars aanmoedig om die Stasie bestuurder te versoek om sekere van hulle gunsteling liedjies by die bestaande speellys te voeg.Dit so gerieflik en bekostigbaar moontlik maak om na ons te luister.Lusiteraars sal vroegtydig in kennis gestel word op ons webwerf, op ons sosiale media blad en op Twitter Net DJ’s in uitsonderlike gevalle laat uitsaai.Op die lug wees: 24 uur per dag, 7 dae per week, 365 dae van die jaar.Radio Houtstok se hoof doel is die Beste Luister Musiek! Meer musiek, minder praat, minder DJ met GROOT Egos
Die stasie bestuurder sal die finale diskresie he om n besluit te neem of n liedjie goed genoeg is al dan nie. Radio Houtstok is ten gunste van die bevordering van Suid-Afrikaanse musiek, meer spesifiek Afrikaanse muisek, en die ontwikkeling van nuwe talent, op voorwaarde dat die liedjies nie “covers” is nie en dat die kwaliteite van die opnames en lirieke goed sal wees. Daar sal toegewyde programme wees vir Gospel musiek (Sondae oggende) en Boeremusiek (Saterdae middae).ĭie tempo/verhouding van die verskillende genres wat gespeel sal word is as volg: Radio Houtstok se musiek databasis is so saamgestel dat dit aanklank sal vind by luisteraars wat ouer as 25 jaar oud is.ĭie musiek verpakking bestaan hoofsaaklik uit Afrikaanse kontemporere musiek, Golden Oldies van die jare 70’s, 80’s en 90’s, Treffers van die Springbok Radio en Country musiek.
Radio Houtstok is hoofsaaklik ‘n musiek-stasie. Radio Houtstok het vanaf die 25ste Augustus 2016 weer begin uitsaai maar die keer deur middel van “online streaming” vanaf ons nuwe tuiste in Patong Beach, Phuket Thailand. In Desember 2012 moes Radio Houtstok egter noodgedwonge die seine afskakel as gevolg van baie omstrede omstandighede.
Radio Houtstok was die eerste “Afrikaanse” radio stasie in die Kaap! Radio Houtstok se hoof doel was die bevordering van Afrikaanse Musiek, aangesien meeste van die ander radio stasies in Kaapstad geweier het om Afrikaanse musiek te speel. Radio Houtstok het op die 24ste Oktober 2010, vir die eerste keer op die lug gegaan, op 91.3 FM stereo, van ons dan ateljee in Eden on the Bay, Bloubergstrand.